Nog klaskamers, weer August 26

Die onderwysministerie het 510 klaskamers verlede jaar deur August 26-konstruksie laat bou, deur noodverkrygingprosedures te gebruik. Dit blyk om steeds noodverkryging te wees omdat die weermag vanjaar 500 klaskamers vir die ministerie sal bou. Die minister, Anna Nghipondoka het met plaaslike media gepraat.