Broer wat oor N$15 aangerand is, beswyk aan sy beserings

Kosmos 94.1 Nuus verneem dat die broer wat op die Copps 94.1-program aangerand is deur sy broer oor 15 Namibiese dollar, oorlede is. Inligting is nog skraps maar die Copps-span het net voor middernag die oproep ontvang en die man is baie ernstig beseer. Francois Lottering wat Vrydagaand aan diens was, het die besonderhede.