Kankervereniging kuier volgende week noordApril 7, 2021

Die Namibiese Kankervereniging sal volgende week met sy uitreikprogram die sentraal noorde gebied besoek. Dinge skop Maandag in Omaruru af, soos die Hoof Uitvoerende Beampte van die vereniging, Rolf Hansen verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *