Kommer oor of matrieks werklik voorberei word

RISE Mzansi in die buurland het die 2023-matriekklas gelukgewens, maar twyfel of die onderwysstelsel leerders behoorlik voorberei vir die moderne, kennis-gedrewe ekonomie. Die matriekklas se slaagsyfer is 82,9 persent. Lawrence Manaka van RISE Mzansi sê daar is ʼn geleidelike verbetering in die aantal leerders wat 50 persent en meer kry vir wiskunde en wetenskap, maar dis nie goed genoeg nie. Hy sê die onderwysstelsel moet leerders vir die toekoms gereed maak deur in wiskunde en wetenskap te belê: