Parlement stel strategiese plan tot 2027 bekend

Die Nasionale Vergadering is tans besig om sy strategiese plan vir 2023 tot 2027 bekend te maak. Die parlement se 9de sessie sal op 6 Februarie begin. Sakeus Kadhikwa, die parlement se skakelbeampte wat die aankondiging gemaak het, het met Kosmos 94.1 Nuus net voor die geleentheid gesels.