Britse weermag ‘wag en kyk’ met Houthi’sJanuary 15, 2024

Die Britse minister van verdediging Grant Schapps het aan media bevestig dat hulle vir nou sal ‘wag en sien’ in verband met Houthi-aanvalle in die Rooisee. Die Britse weermag het verlede week saam met die Amerikaners verskeie aanvalle uitgevoer maar verdere aanvalle word nie nou beplan nie.