Huldeblyke vir geliefde pastoor DickmanJanuary 15, 2024
Huldeblyke stroom in vir die gewilde en geliefde pastoor van die motorfietsgemeenskap Peter Dickman. Dickman is Sondagaand aan ‘n hartaanval oorlede. Dickman was die pastoor van die Bikers Church Namibia maar sy invloed het ver wyer gestrek. Die bekende Jo Nichol, sanger en klank-ingenieur, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…