Dis Israel wat onder volksmoord ly

Israel het sy optrede in Gaza verdedig tydens ‘n heftige betoog op die tweede dag van die sitting van die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland, en beweer dit was selfverdediging na Hamas se 7 Oktober-aanslag waarin meer as ‘n duisend mense dood is. Israelse aanvalle het daarna gelei tot die dood van amper 24 000 Palestyne en 50 000 beserings. Israel beskuldig Suid-Afrika dat hy die term volksmoord bewapen en sê sy verdediging het breër gevolge. Die Israelse ministerie van Verdediging se regskenner, Tal Becker, sê as enigiemand onder volksmoord-geweld gely het, is dit Israel: