Palestina se Britse ambassadeur loof SA se Den Haag-saak

Die Palestynse ambassadeur in die Verenigde Koninkryk, Husam Zomlot, sê die uitkoms van Suid-Afrika se saak teen Israel by die Internasionale Geregshof sal belangrike gevolge hê. Suid-Afrika beskuldig Israel van volksmoord in sy oorlog in Gaza. Die hof in Den Haag het môre ʼn verhoor oor die saak. Zomlot sê wat Suid-Afrika doen red nie net Palestyne nie maar die mensdom: