Ekonoom sê oor voorspellings vir die olieprys

Daar is uiters baie onbekendes in verband met die olieprys die jaar. Ontleders meen die prys sal ‘n gemiddeld van 80 Amerikaanse dollar ‘n vat die jaar behou met enigiets tussen 70 en 90 dollar ‘n vat. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die beleggingsekonoom Dawie Klopper vir sy mening oor die faktore wat ‘n rol kan speel.