SA-vervoerders sê rand se waarde teen Amerikaanse dollar moet verbeter

Die Suid-Afrikaanse Padvragvereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die vereniging is steeds bekommerd oor die globale faktore wat druk plaas op petroleum-gebaseerde brandstof en op die oomblik lyk dit asof dit die prys laat daal. Kelly sê Suid-Afrika se grootste uitdaging is om die Suid-Afrikaanse rand se waarde teenoor die dollar te verander, want dit is die geldeenheid waarin die land tans petroleum-gebaseerde brandstofprodukte aankoop: