Omusati sal nie sukkel met vlugtelinge nie, maar soek reën

Met uiters goeie reën in die droogte-geteisterde suidweste van Angola kan die noordelike streke, veral Omusati, ‘n sug van verligting sug. Ongeveer twee jaar gelede, het meer as 3 000 brandarm Angolese burgers na die streek, die droogte in hulle land gevlug. Die streeksgoewerneur Erginus Endjala sê daardie probleem is opgelos maar, hulle self het broodnodig reënval nodig.