Toerisme-syfers vertoon beter in Suid-Afrika

Daar was in November ‘n beduidende toename in reisigers na Suid-Afrika, met byna 2,6 miljoen wat by grensposte ingekom het. Dit verteenwoordig ‘n verbetering van 29,3 persent vergeleke met dieselfde tydperk in 2022. ʼn Woordvoerder van Statistieke SA, Tshwaro Gae, sê die data dui egter ook op ‘n aansienlike afname in Suid-Afrikaners wat gedurende dieselfde tydperk buite die landsgrense reis: