Nuwe kliniek fokus op seksuele gesondsdienste

Die #BeFree-kampus het reeds gesluit maar heropen weer volgende jaar op 8 Januarie. Volgens Saddam Biwa, die programbestuurder by die jeug-projek van die One Economy Foundation, sal die #BeFree Cares-kliniek oopmaak wat seksuele gesondheidsdienste aan die jeug sal verskaf. Biwa verduidelik.