NEFF protesteer teen kontrak-arbeid
Die Namibia Economic Freedom Fighters is besig met ‘n protes by die Rani Groep van Maatskappye in Oshakati. Die party is gekant teen die gebruik van kontrak-arbeid wat hy regoor al sy takke benut. Cornelius Nepela, woordvoerder van die groep betogers sê die tekort aan oortydbetaling en natuurlik, die feit wat vaste aanstellings ontbreuk is van die grootste klagtes. Die maatskappy is 48 uur gegee om te reageer op hulle versoekskrif. Nepela verduidelik.