‘Hamas is terroriste’

Die Amerikaanse nasionale sekuriteitsadviseur Jake Sullivan het sy besoek vanoggend aan Israel afgesluit. Hy is nou op pad om met die president van die Palestynse Owerheid Mahmoud Abbas te ontmoet. Sullivan het dit duidelik gemaak dat ten spyte van toenemende druk, staan die VSA bankvas agter Israel. Hy sê Hamas is ‘n terreur-organisasie.