Helfte van Gaza se inwoners het nie kos nie
Philippe Lazzarini, die kommissaris-generaal van die VN se verligtingsagentskap vir Palestina sê hongersnood neem toe in Gaza. Daar word beraam uit die 2,3 miljoen inwoners is die helfde honger. Lazzarini sê dit is algemeen om mense te kry wat tot drie dae niks gehad het om te eet nie.