Man U is uit Kampioeneliga

Manchester United is uitgeskakel uit die Kampioeneliga na ‘n 1-0 nederlaag teen Bayern München op Old Trafford. Erik ten Hag se span moes Bayern klop en hoop vir ‘n gelykop-telling in die groepwedstryd tussen FC Copenhagen en Galatasaray. United het net een van hul ses groepwedstryde in die kompetisie gewen om laaste in Groep A te eindig, wat beteken hulle het ook die kans misgeloop om in die Europa Liga te speel. Ten Hag meen sy span het redelik gespeel: