Unicef woordvoerder sê Gaza is ‘n bloedbad

Die hoof van media en woordvoerder van die VN se kinderfonds, Unicef, James Elder, sê wat in Gaza gebeur is ‘n bloedbad. Hy sê diegene wat daaroor stilbly is net so skuldig soos diegene wat toelaat dat kinders doodgeskiet word en die wat die skietwerk doen.