Tiger eindig op baansyfer

Tiger Woods het vir die eerste keer in nege maande ‘n toernooi voltooi. Hy het op baansyfer, 72, in die Bahamas by die Hero World-uitdaging ingekom. Hy het goed vertoon en sê dit vat hom ‘n tydjie om in die baan in te kom.