Dis fases drie en vier beurtkrag vir SA

Fase drie-beurtkrag is sedert vyfuur vanoggend in Suid-Afrika van toepassing en sal tot vieruur vanmiddag duur, waarna deur fase vier in werking sal tree tot môreoggend vyfuur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê beurtkrag word tans toegepas om noodreserwes te bestuur. Sy sê hulle sal dringend kommunikeer indien daar enige beduidende veranderings aan die netwerk is: