Meer oor nuwe hervestigingsplan

Die grondhervorming-ministerie het ‘n opdatering verskaf na sy raadplegende vergaderings in die streke oor die hersiening van hervestigingskriteria. Dit sluit in meer kundiges om aansoek te doen en die stelsel werk op ‘n punteskaal. Individuele wat meer kapitaal tot hul beskikking het sal hoeër punte kry sowel as jeugdiges en vrouens. Jona Musheko, ministeriële woordvoerder het die jongste.