Lagergren loop voor by SA Ope

Joakim Lagergren van Swede met sewe onder baansyfer 65 is een hou voor die Suid-Afrikaner, Casey Jarvis, na die eerste ronde van die Suid-Afrikaanse Ope by die Blair Atholl gholf- en perdelandgoed. Jovan Rebula en Louis de Jager van Suid-Afrika en die 2015-kampioen van Engeland, Andy Sullivan, is gesamentlik gelykop op vyf onder baansyfer 67. Lagergren vertel hoe dit is om op die langste gholfbaan in DP World-toer se geskiedenis te speel: