Tweya looi Klazen oor sy kleinsinnige beleid

Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne het die Kamutjonga Binnelandse Visserye Instituut, KIFI in die Kavango-Oos besoek. Die instituut doen onder andere, navorsing oor veral riviere en binnelandse waterbronne. Tydens hul besoek het hulle bevind dat visvoer vanaf Zamibië ingevoer. Die voorsitter van die komitee Tjekero Tweya sê dit is baie teleurstellend dat mense met PhD’s nie navorsing doen oor hoe Namibië werklik onafhanklik kan wees wanneer dit by visvoer kom nie. Hy het in die parlement gepraat.

Die minister van visserye het gereageer en sê daar word nie niks gedoen nie. 

Daar is later inligting in die huis geopper dat die masjien van die voer moet vervaardig reeds ‘n geruime tyd stukkend is.