België, Spanje doen beroep vir einde aan Gaza oorlog

Die Belgiese eerste minister, Alexander de Croo, sê dit het tyd geword om die oorlog in Gaza te beëindig. Hy het Israel en Hamas besoek saam met sy Spaanse ampsgenoot, Pedro Sánchez, terwyl die eerste 13 gyselaars vrygelaat is wat Hamas op 7 Oktober ontvoer het. Hulle is uitgeruil vir ‘n aantal Palestyne wat in Israel aangehou is. De Croo vra meer gyselaars moet vrygelaat word: