Kinder-misbruik moet aangemeld word

Seksuele misbruik van kinders is ‘n misdaad wat dikwels ongestraf verbygaan, omdat baie kinders dit nie rapporteer nie, en ook nie ‘n ouer wat weet dat ‘n kind misbruik word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Yolande Engelbrecht, medewerker by die Regshulpsentrum, wat sê dit moet te alle tye aangemeld word.