Gholfdag vir prostaatkanker

Dit is tyd vir die Pupkewitz Motors Gholfdag vir Kanker, en die Kankervereniging van Namibië, DZ Gholf en Krieket Namibië is by die Windhoek Gholf- en Buiteklub besig om hierdie belangrike jaarlikse gholfdag-fondsinsameling op te rig. Daar is 20 korporatiewe spanne wat deelneem vir prostaatkankerbewustheid, voorkoming en vroeë opsporing. Rolf Hansen, uitvoerende hoof van die vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat