Reën kan ons moontlik verras die week

Almal in Namibië sit op hete kole en wag vir die reën wat tot dusver uiters wispelturig met plek-plek en kol-kol waar dit nat is. Volgens die plaaslike weerkenner George van der Merwe is dit ‘n moeilike maand vir reënval as gevolg van verskeie redes. Hy verduidelik.

Maar, dit is nie alles slegte nuus nie.