Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag
Die Kosmos-span rits heerlik rond in Namibië se lieflike suide saam met die wenners van ons Wêreld Toerisme-dag kompetisie. Hulle word bederf by Le Mirage Resort and Spa en ontspan al te heerlik. Jean Louis Knouwds was gelukkig genoeg om saam te gaan…