Caraboa-beker: Man-U is uit

Trofeehouers Manchester United is in die vierde ronde van die Carabao-beker op Old Trafford uitgeknikker ná ʼn drie-nul-nederlaag teen Newcastle. Doele deur Miguel Almiron, Lewis Hall en Joe Willock het aan Newcastle hulle grootste oorwinning in 93 jaar oor hulle gashere besorg en hulle na die kwarteindronde laat deurdring. Manchester United se bestuurder, Erik ten Hag, het ondersteuners verskoning gevra na sy span se agtste nederlaag in 15 wedstryde hierdie seisoen: