Israel verdedig bomme in vlugtelingskamp

Die Wêreldgesondheidsorganisasie in besette Palestynse gebied het sy oproep herhaal vir volgehoue toegang tot Gaza om humanitêre hulp soos brandstof, water, kos en mediese voorrade daarheen te neem. Hy sê die Turks-Palestynse Vriendskap-hospitaal wat die belangrikste kankersentrum in die Gazastrook is, funksioneer nie meer nie. Intussen loop Israel deur vir twee afsonderlike aanvalle in die Jabalia-vlugtelingskamp wat reuse skade aangerig het met meer as 200 mense wat in die aanvalle dood is. Die Israelse weermag sê hy het ‘n Hamas bevelvoerder wat ondergronds was, geteiken. Sy woordvoerder Jonathan Conricus.