Voedselvergiftiging by SA-skole wek kommerOctober 30, 2023

Die organisasie Foundation for Education and Social Justice Africa is bekommerd oor berigte van voedselvergiftiging by skole in die buurland. Die onderwys-aktivis en adjunk-voorsitter van die stigting, Hendrick Makaneta, sê voedselvergiftiging ondermyn die regte wat in die Grondwet gewaarborg word. Hy eis dat wetstoepassingsagentskappe die saak ondersoek en die skuldiges aan die man bring om te verseker dat leerders se veiligheid voorop gestel word: