SA, jul ligte bly aan tot SondagnamiddagOctober 26, 2023

Eskom het die opskorting van beurtkrag tot Sondagmiddag vieruur aangekondig weens voldoende kragopwekkingsvermoë en ‘n verwagte laer aanvraag. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hierdie verligting beteken burgers kan die naweek ononderbroke kragtoevoer geniet: