Shelton skuif 4 plekke op na oorwinning by Japanse Ope
Ben Shelton van Amerika het met vier plekke tot 15de op die wêreldranglys verbeter nadat hy sy eerste ATP-toertitel by die Japanse Ope in Tokio gewen het. Hy het Aslan Karatsev van Rusland in skoon stelle in die eindstryd verslaan. Die 21-jarige is die sesde speler wat hierdie seisoen sy eerste ATP-titel inpalm. Karatsev was op die spoor van sy vierde titel nadat hy die voormalige wêreld nommer een, Andy Murray, verlede jaar in Sydney getroef het. Volgens Shelton sien hy uit na nog titels: