SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing

Die president van die Reserwebank in die buurland, Lesetja Kganyago glo reserwebanke het ‘n kritieke rol om te speel in die beperking van en aanpassing by klimaatsverandering. Kganyago het ‘n lesing gelewer by die Nelson Mandela-universiteit in Gqeberha en gesê die regering se monetêre beleidsoptrede is ‘n sleutelinstrument in die land se groen oorgang. Hy beklemtoon die belangrikheid van multi-dissiplinêre benaderings tot die bereiking van doelwitte: