Entstof teen MIV sal in SA ontwikkel en getoets word
Daar is groot opgewondenheid met die ontwikkeling van ‘n MIV-entstof. Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het ‘n toelae van 867 miljoen Suid-Afrikaanse rand van die USAID-agentskap ontvang wat daarop gemik is op die ontwikkeling en toetsing van ‘n MIV-entstof in Afrika. Die bedryfshoof en direkteur van die Desmond Tutu MIV-sentrum, Linda Gailbekker…