Voorspelling vir reën die naweek steeds van kragSeptember 21, 2023

Daar’s uiters goeie nuus vir Namibië. Daar word reën voorspel, veral oor die dorre Kunene-streek. Volgens Odilo Kgobetsi is die vooruitsigte uiters goed en behoort die stelsel oor die naweek uit te brei.