Agterstand in bedryflisensies in SA-toerisme ingehaal

Die DA sê doeltreffende parlementêre oorsig van die staande komitee oor Finansies, Ekonomiese Geleenthede en Toerisme het gesorg dat die agterstand van 1 014 aansoeke vir toerismebedryfslisensies uitgeken en opgeklaar is. Hulle hersien en vereenvoudig ook die standaardbedryfsprosedures vir die indiening van aansoeke. Cayla Murray van die DA sê dit sluit in die herontwerp van die Nasionale Landvervoer-inligtingstelsel wat ‘n web-gebaseerde funksie het asook ‘n SMS-boodskap-funksie om toerismemaatskappye op hoogte te hou: