Onwettige immigrante ontvoer landsburgers

Twee onwettige buitelanders, wat vermoedelik Ethiopiese burgers is, is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n 20-jarige medeburger in Orange Farm, Johannesburg. Verlede Saterdag is ‘n 20-jarige man in Giyani, Limpopo, na bewering ook deur landgenote ontvoer. Hulle het later ‘n losprys van 80 000 Suid-Afrikaanse rand van sy familie geëis. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die saak is onmiddellik by die plaaslike polisie aangemeld, waarná ‘n ontvoeringsaak geopen is en ondersoeke begin het: