EU se nuwe standaarde is groen-kolonialisme

In reaksie op die Europese Unie se voorgestelde implementering van ‘n koolstof-grensaanpassingsmeganisme om die vloei van minder-groen kommoditeite na die Europese mark te beperk, het ‘n kenner gesê dit sal onregverdig wees. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die departement ekonomie aan die Universiteit van Namibië, sê dit is ‘n vorm van groen-kolonialisme. Hy verduidelik.

Hy het ‘n manier uitgelig wat die slag op Namibië kan versag: