5G-netwerk bewusmaking skop af

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid se 5G-netwerk bewusmakingsveldtog het in die hoofstad afgeskop. Die veldtoog poog om Namibiërs in te lig oor 5G en hoe die netwerk gaan werk. Die veldtog gaan ook verder daaroor om die infrastruktuur van die 4G-netwerk landswyd te verbeter. Emilia Nghikembua, die owerheid se hoof uitvoerende beampte, het die media toegespreek.

Die veldtog poog ook verder om die voordele van 5G bekend te maak.