300 Kaapse skole het skade met 121 wat dringend aandag nodig het

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê 121 skole het dringend aandag nodig na die erge storms wat die provinsie getref het. Byna 300 skole het skade aangemeld te midde van voortgesette reën en sterk wind. Bronagh Hammond van die departement sê die infrastruktuurspan werk deurlopend om te besluit watter herstelwerk moet voorkeur kry en seker te maak skole kan so gou moontlik weer normaal werk: