Chelsi word hoog aangeskryf in Israel

Mej. Namibië 2021 Chelsi Shikongo ,is volgens berigte uit Israel een van die gunstelinge om die Mej. Heelal-kompetisie te wen.Connie Maritz die Mej. Namibië- skoonheidskompetisie se besturende direkteur het met Kosmos 94.1-Nuus gepraat.