Britte soek terugkeersentrums vir migrante May 16, 2025
Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, sê hulle voer samesprekings met ander lande om terugkeersentrums op te rig vir asielsoekers wie se aansoeke afgekeur is. Die voorstelle is slegs van toepassing op mense wie se aansoeke afgekeur is en wat nie verder in die Verenigde Koninkryk kan appelleer nie. Sedert Januarie het 12 000 mense die Engelse Kanaal oorgesteek wat 2025 ʼn rekordjaar kan maak. Starmer sê hy sien die terugkeersentrums as ʼn belangrike stelsel: