Windhoek Gim se radiostasie, omroepers reg vir uitsaaiMay 15, 2025
Windhoek Gimnasium bereik môre ‘n mylpaal wanneer die skoolradiostasie, Red Aloe Radio, sy eerste uitsending gaan aanbied. Tien leerders wat as omroepers gaan diens doen is deur die Vereniging van Uitsaai Veterane opgelei, en het sertifikate ontvang na voltooiing van die kursus. Dit is die eerste groep aspirant-omroepers wat deur die vereniging touwys gemaak is. Sanet Lamprechts van Windhoek Gimnasium is aan die woord.
Een van die jong omroepers, Tyrone van Rooyen, is baie opgewonde.
En Kaylin Januarie, wie se stem ook gehoor gaan word, het meer.