Shark Island hoef nie kwessie te wees: Lüderitz-burgemeesterMay 15, 2025

Namibië vier die eerste volksmoord herdenkingsdag op 28 Mei, hoewel die Nama- en Herero-gemeenskappe nie saamstem met die datum wat deur die regering vasgestel is nie. Nog ‘n twispunt is die beplande uitbreiding van die Lüderitz-hawe wat Shark Island sal dek, wat ‘n konsentrasiekamp vir Nama- en Herero-gevangenes was gedurende die 1904 tot 1908 volksmoord. Kosmos 94.1 Nuus het met Lüderitz-burgemeester Phil Balhao gesels, wat ‘n opdatering van die kwessie gee.