Grootfontein-omgewing juig oor laat reënMay 15, 2025
Die noorde van Namibië, spesifiek die Grootfontein omgewing, kry lekker en goeie winterreën. Sosiale media loop oor van plasings oor die reën wat uitgesak het. Kosmos 94.1 Nuus het met Andries Van Der Merwe van die Agra in Grootfontein gepraat wat meer vertel.