Ekonoom sê raad by Angola vir ons olie, gas, is goeie dingMay 15, 2025
Reaksie word ontvang op Angola wat sê hy is gereed om Namibië te help met die bou van die plaaslike olie- en gassektore. Volgens presidensiële woordvoerder Alfredo Hengari het Angola reeds kapasiteit in die olie- en gassektore opgebou en ook reeds Namibiërs in Angola opgelei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus.