Australië boaan lys vir Britse uitgewekenesMay 15, 2025

Die hervestigingsfirma U.K.ABROAD in Brittanje, sê Australië is boaan die lys van lande waarheen Britse uitgewekenes vanjaar verhuis het. Kanada is tweede op die lys, gevolg deur Suid-Afrika. Nieu-Seeland en Amerika voltooi die top-vyf. Meer as 5,5-miljoen Britte leef buite die Verenigde Koninkryk.