TransNamib reageer op kansellasie van N$2,5 miljard tenderMay 14, 2025

TransNamib het reageer op die aankondiging dat die 2,5 miljard Namibiese dollar tender vir 23 Wabtec-General Electric lokomotiewe gekanselleer is, omdat dit ’n direkte verkryging van ’n enkele vervaardiger was. Dit kom nadat hulle in Februarie ‘n verklaring uitgereik het dat hulle vir 50 jaar Wabtec lokomotiewe gebruik en dat hulle steeds werk. Die lokomotiewe pas goed aan by die land se klimaat. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Kendall Swartz, TransNamib se uitvoerende hoof van bemarking en kommersiële sake, wat die belangrikheid van die regte prosedures uitlig.